dink aan julle

ek is bekommerd…

Ek werk vir ‘n Financial Services Provider wat spesialiseer in  finansiële produkte vir die motorbedryf…
Ek doen die finansies vir ‘n hele Maatskappy en ek het met ‘n lelike skok agter gekom hoe sleg dit gaan in die industrie. Ek het gedink ons groep is oraait. Ek het gedink ons is okay.

Om julle ‘n idee te gee: Ons produksie is af met 60%. Ons gaan suffer die maand. Toe raak ek aan die dink oor die mense daar buite wat ‘n lewe moet probeer maak. Ja ons sukkel, maar hulle is erger af.

Aan al die mense daar buite in die motor industrie, die DP’s, Salesmense en F&I’s: Ek dink aan julle! Fokus op die positiewe.. hoewel ek ook nie weet wat dit is nie… 

*Kat

Możliwość komentowania jest wyłączona.