Skansloos

 

 

 

 

Dit is so lekker om ‘n mens te vind aan wie mens jouself volkome kan blootstel.

Selfs al weet jy jy stel jouself daardeur heeltemal kwesbaar. 

Dis die manifestasie van absolute vertroue.

 

 

 

 

 

 

 

Możliwość komentowania jest wyłączona.