Ek wil nooit weer vriende he nie. Die handjievol vir wie so bietjie van my situasie vertel het, ignoreer my asof ek een of ander oordraagbare siekte het…..een het darem op facebook ‘n booskappie gestuur wat se hoop dinge is al beter….
Fokit man, ek was altyd die een wat hulle 2uur die oggend kon bel as hulle probleme het of in moeilikheid is….
Ander ding waaraan ek ‘n broetjie dood het is mense wat beloftes maak, hoe klein ook al……se asseblief eerder niks voor jy my iets belowe!!
fok fok fok…..fok almal van hulle.